6 |
U skerp pyle laat volke voor u val. Dit deurboor die hart van u vyand. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Jou pyle is skerp, hulle sal steek deur die harte van die vyande van die koning, hulle sal volke voor jou laat val. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
U tref die kol keer op keer; u vyande het nie ’n kans nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
U skerp pyle laat volke voor u voete val; hulle deurboor die hart van die koning se vyande. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
U pyle is skerp volke val onder U!; hulle tref in die hart van die Koning se vyande. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|