A A A A A
Psalms 45
4
Magtige krygsman, maak u swaard aan u sy vas! Glansryk en koninklik is u!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Jy moet jou swaard gereed hou op jou heup, jy is die leier, want jy is die koning, en almal kan dit sien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Maak u reg vir die oorlog, dapper vegter. U is so sterk, magtig en belangrik.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Kom, held, maak u reg vir die stryd, kom in u koninklike luister.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Gord u swaard aan die heup, o held, u majesteit en u heerlikheid;
Afrikaanse Bybel 1933/1953