A A A A A
Psalms 45
3
U is die aantreklikste van alle mense. Minsame woorde vloei uit u mond. Daarom het God u vir altyd geseën.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Jy is mooier as ander mense en jy sê mooi dinge, daarom was God altyd goed vir jou.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
U, o koning, staan uit tussen alle mense. Almal sien u mooi voorkoms raak. As u praat, kan ’n mens altyd luister. God is altyd baie goed vir u.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
U is mooier as alle mense; oor u lippe vloei net vriendelike woorde, want u hele lewe lank seën God u.
Afrikaanse Bybel 1983

3
U is veel skoner as die mensekinders; genade is uitgestort op u lippe; daarom het God U geseënvir ewig.
Afrikaanse Bybel 1933/1953