17 |
U seuns sal regeer in die plek van hulle voorvaders. U sal hulle heersers maak oor die hele wêreld. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Koning, jy sal seuns hê, en hulle sal regeer soos jou voorvaders. Jy sal hulle kies en aanstel om amptenare te wees in die hele land. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Mag u seuns hê om oor die hele land te heers soos hulle voorvaders gedoen het. Mag hulle ook as regeerders aangestel word. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Mag u seuns hê om u geslag voort te sit dat u hulle kan aanstel as regeerders in die hele land! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
In die plek van u vaders sal u seuns wees; U sal hulle aanstel as vorste in die hele land. [ (Psalms 45:18) U Naam wil ek vermeld van geslag tot geslag; daarom sal die volke U loof vir ewig en altyd. ] |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|