A A A A A
Psalms 45
16
Met vreugde en gejuig word hulle begelei wanneer hulle ingaan in die koning se paleis.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Mense juig en sing, hulle lei die meisies en bring hulle in die paleis van die koning.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Hulle is uitbundig van vreugde. So stap hulle die paleis binne.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Onder uitbundige vreugde word hulle ingelei, betree hulle die paleis van die koning!
Afrikaanse Bybel 1983

16
Hulle word gelei met vreugde en gejuig; hulle gaan in die Koning se paleis in.
Afrikaanse Bybel 1933/1953