A A A A A
Psalms 45
15
Sy gaan na die koning in haar pragtige kleed. Haar vriendinne, almal jong meisies, begelei haar na u toe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Haar rok het baie kleure, en hulle lei haar na die koning toe. Agter haar is die jongmeisies, haar vriendinne, hulle kom saam.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Sy word na die koning toe gevat. Haar vriendinne loop saam met haar.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
in haar veelkleurige rok word sy na die koning toe gelei; sy en haar gevolg van jong meisies, haar vriendinne, word na u toe gebring.
Afrikaanse Bybel 1983

15
In veelkleurige gewade word sy na die Koning gelei; jonkvroue agter haar, haar vriendinne, word na U gebring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953