14 |
Binne wag die bruid in prag getooi, geklee in ’n rok met goud versier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
Die prinses is baie mooi, en sy kom in, haar klere is van goud-draad. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
Die prinses lyk asemrowend. Sy wag daarbinne in die mooiste klere. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
In louter prag staan die koningin daar in haar kleed van goudbrokaat; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
Louter heerlikheid is die Koning se dogter daarbinne; van gouddraad is haar kleding. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|