13 |
Die dogter van Tirus sal kom met geskenke, rykes sal kom om jou guns te wen. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Dogter uit die stad Tirus, die ryk mense sal vir jou presente bring sodat jy vriendelik kan wees met hulle. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Dogter van Tirus, die rykstes sal vir jou goed wil wees. Hulle sal vir jou geskenke gee. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Dogter van Tirus, die rykes van die volk sal u guns soek met geskenke. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
En, o dogter van Tirus -- met geskenke sal hulle u guns soek, ja, die rykstes van die mense. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|