11 |
Luister, o dogter, luister wat ek sê. Vergeet van jou mense en jou familie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Dogter, jy moet luister, jy moet kyk en goed luister. Jy moet nou jou volk en jou familie vergeet. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Luister, o dogter, as die koning van jou hou; los jou familie en kom na hom toe. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
Luister, dogter, luister goed: neem afskeid van u volk en u familie, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
Hoor, o dogter, en kyk en neig u oor, en vergeet u volk en die huis van u vader; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|