10 |
Voor u is prinsesse met juwele versier; regs staan die koningin, met Ofirgoud versier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Daar is prinsesse tussen jou vroue, en regs langs jou staan die koningin. Sy dra juwele van die beste goud. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Prinsesse omring u en langs u staan die koningin met pragtige goue juwele. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Voor u staan prinsesse, getooi met u juwele, en aan u regterhand die koningin, versier met goud van Ofir. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Dogters van konings is onder u staatsdogters; die koningin staan aan u regterhand in goud van Ofir. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|