A A A A A
Psalms 45
1
***
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied oor die blomme. Van die Korag-groep. 'n Lied. 'n Lied van die liefde.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Vir die koorleier: op die wysie van “Lelies”. Van die Koragiete. 'n Gedig. 'n Lied van die liefde.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies." Van die kinders van Korag. 'n Onderwysing. 'n Lied van die liefde.
Afrikaanse Bybel 1933/1953