8 |
Ter wille van my broers en vriende is my wens: “Mag daar vrede in jou wees!” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
Ek dink aan my broers en my vriende, en daarom wil ek sê: Asseblief, Jerusalem, daar moet vrede wees in jou. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
Ter wille van almal wat ek daar ken, bid ek: “Vrede!” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
Ter wille van my broers en my vriende wens ek jou vrede toe. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek: Vrede in jou! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|