7 |
Mag daar vrede wees binne jou mure, rus in jou paleise. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Ons bid dat daar vrede sal wees binne jou mure, ons bid dat die mense in jou mooi huise veilig sal wees.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
Mag vrede die stad omvou sodat mense daar veilig mag voel. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Mag daar vrede wees binne jou mure, rus in jou wonings. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
Mag daar vrede wees in jou skanse, rus in jou paleise! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|