6 |
Bid vir die vrede van Jerusalem, vir kalmte by almal wat jou liefhet. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Julle moet bid dat Jerusalem vrede sal hê. Julle moet sê: “Ons bid dat die mense wat lief is vir jou, veilig sal woon. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Bid vir vrede in Jerusalem: Mag almal wat Jerusalem liefhet, gelukkig daar woon. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Bid dat Jerusalem vrede mag hê, dat hulle wat hom liefhet, rustig mag woon. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|