A A A A A
Psalms 118
9
Dit is beter om by die Here te skuil as om op vername mense te vertrou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Dit is beter om te vra dat die Here jou moet beskerm, beter as om te dink dat belangrike mense jou sal help.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Om by die Here te skuil, is beter as om op hoë mense te vertrou.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op edeles te vertrou.
Afrikaanse Bybel 1933/1953