A A A A A
Psalms 118
8
Dit is beter om by die Here te skuil as om staat te maak op mense.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Dit is beter om te vra dat die Here jou moet beskerm, beter as om te dink dat mense jou sal help.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
[8-9] Dit is beter om die Here te vra om jou te beskerm, as om te hoop mense doen dit, al is hulle hoe belangrik.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Om by die Here te skuil, is beter as om op mense te vertrou.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou.
Afrikaanse Bybel 1933/1953