A A A A A
Psalms 118
7
Die Here is by my, Hy help my. Ek sal neersien op my haters.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Wanneer die Here by my is en Hy help my, dan sal ek die mense oorwin wat my haat.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Die Here help my. Mense wat nie van my hou nie, sal my nooit onderkry nie. Ek sal hulle wen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Die Here is by my, Hy help my: ek sal neerkyk op dié wat my haat.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Die HERE is v¡r my as my helper; so sal ,k dan neersien op die wat my haat.
Afrikaanse Bybel 1933/1953