A A A A A
Psalms 118
6
Die Here is by my, ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Wanneer die Here by my is, dan is ek nie bang nie. Dan kan ander mense niks aan my doen nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Die Here is by my. Daarom is ek vir niks bang nie. Niemand kan iets aan my doen nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen?
Afrikaanse Bybel 1983

6
Die HERE is v¡r my; ek sal nie vrees nie: wat kan 'n mens my doen?
Afrikaanse Bybel 1933/1953