A A A A A
Psalms 118
4
Laat almal wat die Here dien, sê: “Sy goedheid duur vir altyd.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Die mense wat die Here dien, moet sê: “Ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Ja, almal wat Hom dien en aanbid, moet dit sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Dié wat die Here dien, moet getuig: “Aan sy liefde is daar geen einde nie.”
Afrikaanse Bybel 1983

4
Laat die wat die HERE vrees, dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
Afrikaanse Bybel 1933/1953