A A A A A
Psalms 118
3
Laat die huis van Aäron sê: “Sy goedheid duur vir altyd.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Die Aäron-familie moet sê: “Ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Al die Here se kinders moet sê: “Sy liefde sal nooit ophou nie.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Die huis van Aäron moet getuig: “Aan sy liefde is daar geen einde nie.”
Afrikaanse Bybel 1983

3
Laat die huis van A„ron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
Afrikaanse Bybel 1933/1953