A A A A A
Psalms 118
29
Wees dankbaar teenoor die Here, want Hy is goed! Sy goedheid duur vir altyd!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Kom prys die Here, want Hy is goed. Sy liefde sal nooit ophou nie. Daarvan kan jy seker wees.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaanse Bybel 1983

29
Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Afrikaanse Bybel 1933/1953