A A A A A
Psalms 118
28
U is my God, en ek wil U prys! My God, ek sal U hemelhoog prys!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
U is my God, ek wil vir U dankie sê, my God, ek wil vir U prys.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Here, U is my God. Ek wil vir U dankie sê. O my God, ek wil u Naam grootmaak en prys.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
U is my God, U wil ek loof; my God, u grootheid wil ek besing.
Afrikaanse Bybel 1983

28
U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.
Afrikaanse Bybel 1933/1953