A A A A A
Psalms 118
27
Die Here is God, Hy laat sy lig oor ons skyn. Begin die optog, wuif die takke! Stapel dit op tot by die horings van die altaar.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
Die Here is God, Hy het vir ons die lig laat skyn. Julle moet die fees begin, julle moet takke neem en julle moet dit bring na die horings van die altaar.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Die Here is die enigste God. Hy help altyd. As Hy jou help, is dit soos ’n lig wat in ’n donker kamer inskyn. Kom ons hou ’n groot fees, want ons is baie bly. Ons moet vir Hom baie, baie dankie sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
Die Here is God; Hy skenk ons die lewe. Begin die fees! Wuif met takke! Gaan tot by die horings van die altaar.
Afrikaanse Bybel 1983

27
Die HERE is God, en Hy het vir ons lig gegee. Bind die feesoffer met toue, tot by die horings van die altaar.
Afrikaanse Bybel 1933/1953