26 |
Geseënd is die een wat kom in die Naam van die Here. Ons seën julle uit die tempel van die Here. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
Ons groet elke persoon wat kom omdat die Here hom gestuur het, ons is in die tempel en ons groet julle. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Julle wat die Here dien, sal baie gelukkig wees. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Prys hom wat in die Naam van die Here kom! Ons seën julle uit die huis van die Here. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Geseënd is hy wat kom in die Naam van die HERE! Ons seën julle uit die huis van die HERE. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|