A A A A A
Psalms 118
25
Here, red ons tog, Here, gee ons tog voorspoed.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Here, ons vra vir U, red ons asseblief, ons vra vir U, laat dit asseblief goed gaan met ons!
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Ag, Here, help ons asseblief. Luister, Here, maak ons tog gelukkig. Dit gaan goed met elkeen wat kom om die Here te dien.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Red tog, Here, gee tog voorspoed, Here!
Afrikaanse Bybel 1983

25
Ag, HERE, gee tog heil; ag, HERE, gee tog voorspoed!
Afrikaanse Bybel 1933/1953