A A A A A
Psalms 118
24
Dit is die dag wat die Here gemaak het. Laat ons daaroor juig en bly wees.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Hierdie is die dag wat die Here gemaak het, ons moet juig en bly wees daaroor.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
So ’n dag is baie besonders. Ons sal bly daaroor sing.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Afrikaanse Bybel 1933/1953