A A A A A
Psalms 118
23
Dit is die werk van die Here, en wonderlik vir ons om te aanskou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Die Here het dit laat gebeur, dit was vir ons 'n wonderwerk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Dit is vir ons goed om dit te weet. Dit is die Here wat dit doen, en dit lyk vir ons na ’n wonderwerk.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Dit is deur die Here gedoen en is 'n wonder in ons oë!
Afrikaanse Bybel 1983

23
Dit het van die HERE gekom; dit is wonderbaar in ons oë.
Afrikaanse Bybel 1933/1953