A A A A A
Psalms 118
22
Die klip wat die bouers afgekeur het, het nou die sluitsteen geword.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Die klip wat die bouers nie wou gebruik nie, daardie klip het die belangrikste klip in die gebou geword.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Soms dink mense dat iemand sommer niks is nie. Maar by God is dit anders. Wat soms vir mense onbelangrik is, is vir die Here belangrik.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Die klip wat deur die bouers afgekeur is, juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword.
Afrikaanse Bybel 1983

22
Die steen wat die bouers verwerp het, het 'n hoeksteen geword.
Afrikaanse Bybel 1933/1953