A A A A A
Psalms 118
21
Ek prys U omdat U my verhoor het en my redder geword het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Ek wil vir U dankie sê, want U het my geantwoord, U het my gered.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Dankie dat U my gehelp het. U het my gered. U het gehoor toe ek na U geroep het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Ek wil U loof omdat U my gebed verhoor en my gered het.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Ek wil U loof, omdat U my verhoor het en my tot heil geword het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953