A A A A A
Psalms 118
20
Dit is die poort na die Here; die regverdiges gaan hier in.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Hier is die poort van die Here, mense wat reg gedoen het, kan daardeur gaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Ek wil kerk toe gaan. Ek wil vir die Here baie dankie sê. Daar voel ek naby Hom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Dit is die poort na die Here toe; regverdiges mag daardeur ingaan.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Dit is die poort van die HERE; regverdiges mag daardeur ingaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953