A A A A A
Psalms 118
2
Laat Israel sê: “Sy goedheid duur vir altyd.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Die volk Israel moet sê: “Ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
ja, sy liefde sal nooit ophou nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Israel moet getuig: “Aan sy liefde is daar geen einde nie.”
Afrikaanse Bybel 1983

2
Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
Afrikaanse Bybel 1933/1953