A A A A A
Psalms 118
19
Maak oop vir my die poorte van regverdigheid, dan sal ek ingaan en die Here loof.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Julle moet vir my die poorte oopmaak waar die Here die Regter is, ek wil deur die poorte gaan en vir die Here dankie sê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Laat ek in die kerk ingaan vir die Here dankie sê en Hom aanbid, want Hy doen wat reg is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Maak die tempelpoort vir my oop: ek wil ingaan en die Here loof.
Afrikaanse Bybel 1983

19
Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die HERE loof.
Afrikaanse Bybel 1933/1953