A A A A A
Psalms 118
18
Die Here het my swaar gestraf, maar nie aan die dood oorgegee nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Die Here het my swaar gestraf maar Hy het my nie laat sterf nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Dit het maar swaar gegaan, maar die Here het gesorg dat ek nie doodgaan nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Die Here het my swaar gekasty, maar my nie aan die dood oorgegee nie.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Die HERE het my hard gekasty, maar my aan die dood nie oorgegee nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953