A A A A A
Psalms 118
17
Ek sal nie sterf nie, maar lewe, en van die Here se werke vertel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Ek sal nie sterf nie, ek sal lewe en ek sal vertel wat die Here gedoen het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Ek sal nie doodgaan nie, maar bly lewe om oor al die groot dinge te praat wat die Here doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Ek sal nie sterwe nie, ek sal lewe en van die dade van die Here getuig.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die HERE vertel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953