A A A A A
Psalms 118
14
Die Here is my sterkte en my beskerming; Hy het my redder geword.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Die Here gee vir my krag, Hy maak my sterk, Hy laat my wen teen my vyande.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Die Here beskerm my. Hy gee my krag. Hy het my uit die moeilikheid gehelp.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Die Here is my krag en my beskerming. Dit is Hy wat my gered het!
Afrikaanse Bybel 1983

14
Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword.
Afrikaanse Bybel 1933/1953