A A A A A
Psalms 118
13
Hulle het probeer om my heeltemal om te stoot, maar die Here het my gehelp.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Ek het amper geval, maar die Here het my gehelp.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Hulle het alles probeer om my te vernietig, maar die Here het my gehelp.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
My vyande wou my platloop en my ondergang bewerk, maar die Here het my gehelp.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Jy het my hard gestamp om my te laat val, maar die HERE het my gehelp.
Afrikaanse Bybel 1933/1953