A A A A A
Psalms 118
11
Hulle het my inderdaad van alle kante omsingel, maar in die Naam van die Here het ek hulle afgeweer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Wanneer hulle my aanval van al die kante, ja, wanneer hulle my van al die kante aanval, dan sal ek hulle terugjaag, want die Here help my.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Die spul het my van alle kante bekruip. Maar die Here het my gehelp. Ek het hulle op hulle plek gesit omdat U by my was.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Hulle het my omsingel, my van alle kante bestorm. In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953