A A A A A
Psalms 107
9
Want Hy les die dors van hulle wat dors is, en versadig hulle wat honger is met goeie dinge.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Hy gee vir mense wat dors is, genoeg om te drink, Hy laat honger mense lekker eet, meer as genoeg.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Ja, Hy het gesien mense het Hom nodig en Hy het hulle uit die moeilikheid gehelp. Hy gee vir hulle meer as wat hulle nodig het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Hy het die dors geles van dié wat versmag het, Hy het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.
Afrikaanse Bybel 1983

9
want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul.
Afrikaanse Bybel 1933/1953