A A A A A
Psalms 107
8
Laat hulle die Here loof vir sy liefde, en vir sy wonderdade aan mense.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Hulle moet vir die Here dankie sê omdat Hy doen wat Hy belowe het, omdat Hy wonderwerke doen vir mense.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Nou sê hulle vir die Here baie dankie vir sy liefde. Hulle loof Hom vir die wonderlike dinge wat Hy doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Hulle moet die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders;
Afrikaanse Bybel 1933/1953