A A A A A
Psalms 107
6
“Here, help ons!” het hulle geroep, en Hy het hulle uit hulle nood gered.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Toe dit sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
In hulle nood het hulle die Here gevra om te help. Hy het hulle uit daardie moeilikheid gehelp.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp en Hy het hulle gered uit hulle ellende.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle gered.
Afrikaanse Bybel 1933/1953