A A A A A
Psalms 107
5
Hulle was honger en dors, hulle was heeltemal uitgeput.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Hulle het honger en dors geword, hulle het amper flou geword.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Hulle soek oplossings, maar kry niks. Dit maak hulle moedeloos. Hulle het geen krag oor nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Hulle was honger en dors, hulle was uitgeput,
Afrikaanse Bybel 1983

5
Honger, ook dors was hulle; hulle siel het in hulle versmag.
Afrikaanse Bybel 1933/1953