A A A A A
Psalms 107
42
Die opregtes sal dit sien en bly wees, maar al die goddeloses sal stom word.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

42
Mense wat eerlik lewe, sien dit en hulle word bly, maar almal wat verkeerde dinge doen, moet stilbly.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

42
Elkeen wat die Here dien, weet wat Hy vir sy kinders doen. Hulle is baie bly. Die Here stop slegte dinge. Hy laat dit verdwyn.
Afrikaanse Bybel DB 2006

42
As die opregtes dit sien, is hulle bly: alle onreg het tot 'n einde gekom.
Afrikaanse Bybel 1983

42
Die opregtes sien dit en is bly, maar alle ongeregtigheid hou sy mond toe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953