A A A A A
Psalms 107
41
Maar die armes in nood beskerm Hy, en Hy maak hulle nageslag so talryk soos troppe vee.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

41
Maar Hy het die mense vrygemaak wat niks gehad het nie, hulle het nie meer swaargekry nie. Hy het hulle nageslag so baie laat word soos skape en bokke.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

41
Die Here beskerm mense wat sy hulp nodig het. Hy keer dat ander hulle onderdruk. Hy sorg vir hulle en hulle kinders. Soos ’n herder na sy kudde skape omsien, so versorg Hy hulle.
Afrikaanse Bybel DB 2006

41
Hy beskerm die armes teen verdrukking en maak hulle nakomelinge so talryk soos kleinvee.
Afrikaanse Bybel 1983

41
Hy het die behoeftige beskerm teen verdrukking en die geslagte soos kuddes gemaak.
Afrikaanse Bybel 1933/1953