38 |
Hy seën hulle en hulle vermeerder; ook hulle beeste laat Hy nie verminder nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
38 |
Die Here seën hulle, en hulle kry baie kinders, die Here laat ook hulle diere baie word. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
38 |
Die Here is baie goed vir hulle. Hy het vir hulle goeie dinge gegee. Die dorpie het gegroei. Die mense het al hoe meer geword. Hulle vee het aangeteel en baie geword. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
38 |
Hy seën hulle en hulle word vinnig meer, Hy laat hulle vee nie minder word nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
38 |
En Hy het hulle geseën, sodat hulle sterk vermenigvuldig het, en hulle vee het Hy nie min gemaak nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|