37 |
Hulle bewerk lande, en plant wingerde wat goeie oeste oplewer. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
37 |
Hulle saai koring en hulle plant wingerde, en hulle kry baie koring en druiwe. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
37 |
Die mense begin plant en saai. Wingerde wat hulle aangelê het, begin druiwe dra. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
37 |
Hulle bewerk lande en plant wingerde, en dié lewer hulle oeste. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
37 |
En hulle het lande gesaai en wingerde geplant wat vrugte as opbrings verskaf het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|