36 |
waar Hy hongeriges laat bly wat stede kan bou om in te woon. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
36 |
Hy laat die mense wat honger was, daar woon, en hulle bou 'n stad waar hulle kan woon. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
36 |
Daar gee Hy kos vir mense wat niks het om te eet nie. Rondom die water begin alles lewe. Mense trek daarheen om daar te bly. Gou-gou is daar ’n dorpie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
36 |
en laat honger mense hulle daar vestig dat hulle stede kan stig om in te woon. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
36 |
en Hy het hongeriges daar laat bly, en hulle het 'n stad gestig om in te woon. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|