A A A A A
Psalms 107
35
Maar Hy verander ook woestyne in waterryke vleie, droë grond in fonteinryke plekke
Afrikaanse Bybel NLV 2011

35
Hy verander woestyne, en dit word damme water, Hy verander droë grond, en dit word water-fonteine.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

35
Tog verander die Here die woestyn in ’n waterryke land. Droë gebiede omskep Hy in waterplasse en fonteine.
Afrikaanse Bybel DB 2006

35
Hy verander woestyngebied in rietvlei, dor land in fonteinwêreld
Afrikaanse Bybel 1983

35
Hy het die woestyn 'n waterplas gemaak en die dor land waterfonteine;
Afrikaanse Bybel 1933/1953