A A A A A
Psalms 107
34
en vrugbare landerye in brakgrond, weens die kwaad van die inwoners.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

34
Hy laat vrugbare grond onvrugbaar word. Hoekom? Hy doen dit omdat die mense wat daar woon, slegte dinge doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

34
Vrugbare grond het Hy heeltemal onvrugbaar gemaak. Slegte mense het daar gebly. Dit is hulle skuld. Hulle het verkeerde dinge gedoen. Toe straf die Here hulle.
Afrikaanse Bybel DB 2006

34
Hy maak vrugbare grond brak oor die slegte dade van dié wat daar woon.
Afrikaanse Bybel 1983

34
vrugbare land 'n brak aarde, oor die boosheid van die wat daarin woon.
Afrikaanse Bybel 1933/1953