33 |
Hy verander riviere in woestyne, fonteinryke plekke in ’n dorsland, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
33 |
Hy verander waterstrome, en dit word 'n woestyn, Hy verander plekke waar daar fonteine is, en dit word droë grond. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
33 |
Hy het riviere in droë woestyne verander. Fonteine het Hy heeltemal laat opdroog. Daar het net ’n kaal stuk grond oorgebly. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
33 |
Hy verander waterryke gebied in woestyn, fonteinwêreld in dorsland, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
33 |
Hy het riviere 'n woestyn gemaak en waterfonteine 'n dorsland, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|