32 |
Laat hulle Hom verheerlik in die vergadering van die volk, en Hom prys in die byeenkoms van die leiers. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
32 |
Hulle moet in die volksvergadering sê die Here is groot, hulle moet Hom prys in die vergadering van die leiers van die volk. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
32 |
Waar al sy kinders bymekaarkom, sal hulle sy Naam grootmaak. In die byeenkoms waar die leiers ook is, sal hulle vertel wat Hy gedoen het. Hulle sal Hom bewonder. Die Here is baie sterk. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
32 |
Hulle moet van sy grootheid getuig in die volksvergadering, Hom prys in die byeenkoms van die leiers. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
32 |
En laat hulle Hom verhoog in die vergadering van die volk en Hom roem in die kring van die oudstes. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|